1838 Bloedrivier
AFRIKAANS Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, geveg. Sowat 470 Voortrekkers, onder leiding van Andries Pretorius, het 'n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Die ingang tot die Bloedrivierterrein met die monument in die agtergrondOp 15 Desember het die Voortrekkers inligting verkry dat 'n groot Zoeloemag op pad was. Pretorius het 'n uiters goeie gevegsterrein langs die Bloedrivier (toe die Ncomerivier) gekies, waar die ossewaens in 'n laer getrek is. Ten spyte van mis wat die aand oor die omgewing neergedaal het, was dit die volgende oggend helder. Voor die slag begin het, het die Voortrekkers 'n gelofte voor God afgelê dat, sou hulle gespaar word, hulle 'n kerk sal bou en die dag as 'n sabbat herdenk. Die Zoeloes het herhaaldelik die laer onsuksesvol aangeval, todat Pretorius ná twee uur 'n groep perderuiters beveel het om die laer te verlaat en die Zoeloes aan te val. In die struweling het Pretorius ook 'n assegaaiwond aan sy linkerhand opgedoen. Deels weens die feit dat die Voortrekkers vuurwapens teen die Zoeloes se assegaaie gebruik het, asook die goeie ligging en motivering van die Voortrekkers is uiteindelik slegs drie Voortrekkers gewond en geen dood nie; dit teenoor meer as 3 000 Zoeloekrygers wat gesterf het. 16 Desember is 'n openbare vakansiedag in Suid-Afrika; voor 1994 was dit as Geloftedag bekend, en tans as Versoeningsdag. (Bron: Wikipedia) ENGLISH In the Battle of Blood River on 16 December 1838 some 470 Voortrekkers, led by Andries Pretorius, defeated an estimated 10,000 Zulu on the banks of the Ncome River in what is today KwaZulu-Natal, South Africa. On 16 December, dawn broke on a clear day, revealing that " 'all of Zululand sat there' ," said one Trekker eyewitness.[7] On his deathbed thirty years later, Sarel Cilliers recalled that before the battle commenced, the Trekkers had made a vow to God that if He should deliver them, they would build a church and commemorate the day as a Sabbath.

470 Boers VS 20000 Zulus | The Impossible Battle of Blood River

South Africa - 1975

DIE SLAG VAN BLOEDRIVIER EN HOE DIT PLAAS GEVIND HET SOOS VERTEL DEUR WYLE ABEL MALAN . . .

Battle of Italeni | The Defeat That Created Blood River | Zulus VS Boers

South Africa's Forgotten Air Wars

Zulu vs Boer and the Battle of Blood River (w/ John Laband)

Battle of Kambula | Zulus VS British | Anglo-Zulu War

The Voortrekkers and Blood River

The day of the Vow | TPP #25

Around Cape Town Summer 1949 1950, Muizenberg Beach, Kalk Bay, and Minstrel Carnival, 1940s F937b

Battle of Gingindlovu (1879) | The Clash that Saved Eshowe | Anglo-Zulu War

The Battle of Eshowe | The Forgotten Zulu Siege That Terrified the British | Anglo-Zulu War

The Great Trek Part 1 - The History of South Africa

What Really Happened at the Battle of Blood River?

Die Slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838 - Battle of Blood River

The Battle of Blood River | Zulus Vs Boers | Total War Cinematic Battle

The Most Broken Economy on Earth

The Story of the 2nd South African Anglo-Boer War 1899-1902 - Part 1

1899 - 1902: Legend of the Boer fighter

