Juig tot eer van God (Live) | Official Music Video | Oase Gemeente
Juig tot eer van God (Live) ft. Albert Coetzee & Perseverance Mkhonto "Live" opgeneem by Oase Gemeente in Klerksdorp. ----------------------------------------------- Kontak ons op Sosiale Media: Instagram | @oasegemeente Facebook | facebook.com/oasegemeente Tiktok | @oasegemeente Website | www.oasegemeente.co.za ----------------------------------------------- 🎤Lirieke: Verse 1 Koning van die konings, ewig is U troon Ons verwelkom U, ons God Elke generasie, elke nasie kom Ons verwelkom U, ons God Pre-Chorus Ons sal sing, ons wil alles vir U bring U alleen, vir ewig Heer Chorus Ooh, prys U met ons stemme, Prys U saam met die engele, juig tot eer van God Ooh, eer U met ons lewens, Eer U saam met die hem'le, juig tot eer van God Juig tot eer van God Verse 2 Here van die heersers, U wat regeer oor als Hoe groot is U, ons God Daar is niemand bo U, U dra die hoogste Naam Hoe groot is U, ons God Pre-Chorus Ons sal sing, ons wil alles vir U bring U alleen, vir ewig Heer Chorus Ooh, prys U met ons stemme, Prys U saam met die engele, juig tot eer van God Ooh, eer U met ons lewens, Eer U saam met die hem'le, juig tot eer van God Juig tot eer van God Bridge Geen wapen, geen vesting kan ooit teen U staan Ons Helper, ons Vegter, ons dra nou U Naam (REPEAT) Daar's net een Koning, en Sy troon sal ewig bly staan Die Allerhoogste Regeerder, en Jesus is Sy Naam Chorus Ooohhhhh, prys U met ons stemme, Prys U saam met die engele, juig tot eer van God Ooohhhhh, eer U met ons lewens, Eer U saam met die hemelse leër, juig tot eer van God Juig tot eer van God ---------------------------------------------- Geskryf deur: Thys Bruwer, Gillaume Louw, René Louw Vervaardig deur: Gillaume Louw Video deur: Kri8 Mediahouse

Die Uitnodiging (Live) | Official Music Video | Oase Gemeente

YOU ARE NOT ALONE ❤️ God Is Holding You Through This Storm | Soulful Gospel Worship

O Heer My God / Hoe Groot Is God

God Says:"DON’T IGNORE THIS IMPORTANT LETTER I SENT YOU"/God Message Now/God Message

Nuwe Lof - Vuur & Vlam (Performance Video) ft. Reinhardt Smit

Hy Sing Oor Jou | Sefanja 3:17 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Ritmes van Rus

She Asks if I Know Coldplay and This Singer Shocks The Street

2026 Relaxing Piano & Birdsong 🕊️ Calm Mind, Deep Sleep, Stress Relief & Peaceful Nature Ambience

BERG VAN OORWINNING (Maria se lied) - Our Father's Home/Legacy Worship

NOCH NIE (Veronika Lohmer & Band) - MEHR Glaubensfestival Live

God Says:"MY CHILD, I NEED TO SEE YOU URGENTLY!"/God Message Now/God Message

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

Wat Sien JY In Die Spieël?

Sefa - Psalm 22 (Live)

Adem van Jahweh (Live) featuring Sarah Ben Hamida, Ann Michelle Lee & Awake Movement

Prys Die Heer

They Thought He Looked Like Jesus… The Song that BROKE EVERYONE IN TEARS | AGT 2026

