Swartland Veterane Klub Ploegdag

Die Swartland Veterane Klub het hul jaarlikse ploegdag gehou op Saterdag 23 Julie 2011, by Abbotsdale net buitekant Malmesbury. Mans, vrouens en kinders het deelgeneem aan hierdie opwindende tradisie. Deur Yolande Vorster Films 071 975 5389