Dissipelskap | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA
Dissipelskap | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA | Agulhas | Witsand | Struisbaai | Arniston 'n Oorspronklike Afrikaanse Christelike Gewyde lied, gebaseer op 'n studie van dissipelskap. 🎵 Musiek: Lig van Hoop 📖 Skriftuur: Joh 12:26; Mat 16:24; Joh 8:31-32; Joh 14:15; Joh 15:14; Joh 13:35; Gal 5:22; Joh 15:8; Gal 2:20; Han 1:8; 2Tim. 2:15; Kol 2:6 Fotos geneem in die Kaap in die Knysna, Plettenberg, Struisbaai, Agulhas waar die twee oseane bymekaar kom, Arniston en Witsand area. Indien hierdie liedjie vir jou 'n seën is, teken gerus in op die kanaal. Lirieke vir Dissipelskap : Wil jy die Meester volg, op die smalle weg? Waar Hy jou ook al lei, deur vreugde of smart? Sal jy jou eie wil, en eie eer laat staan, En daagliks met jou kruis, God getrou volg? Bly jy in sy Woord, en soek jy na die lig? Laat jy die waarheid toe, om jou hart te rig? Want wie die waarheid ken, wandel daarin, Deur die Seun van God, kry hul lewe ware sin. As jy Hom werklik liefhet, hou Sy Woorde vas, Bewaar Sy insettinge, en volg Sy raad gepas. Sy vriende is hul, wat doen wat Hy beveel, Wat in gehoorsaamheid, hul hele lewe leef. Dit is die toets - vir dissipelskap, Om Jesus waarlik na te stap. In liefde, waarheid, woord en daad, Te wandel op die smalle weg. Met vrug wat groei, tot eer van God, Gehoorsaam aan sy heilige gebod. So wys die lewe - dag vir dag: 'n Dissipel leef, deur Christus se krag. Liefde onder broers en susters, diep en waar, Sien die wêreld, Christus se beeld in ons bewaar. Die Gees bring die vrug, van liefde, vrede en geduld, Van goedheid, trou en sagtheid wat die hart vervul. Ek is met Christus gekruisig, ek leef nie meer alleen, Christus leef nou in my, Sy lewe maak my een. Die Heilige Gees gee krag, om van Hom te getuig, Tot aan die verste eindes, waar sy waarheid mense buig. Dit is die toets - vir dissipelskap, Om Jesus waarlik na te stap. In liefde, waarheid, woord en daad, Te wandel op die smalle weg. Met vrug wat groei, tot eer van God, Gehoorsaam aan sy heilige gebod. So wys die lewe - dag vir dag: 'n Dissipel leef, deur Christus se krag. Lê jou daarop toe, om die waarheid na te streef, Dat jy voor God beproef, en sonder skaamte staan. Omdat jy Jesus daagliks - aan neem en volg, Wandel in Hom, tot Hy weer kom, met heerlikheid en eer. Dit is die toets vir dissipelskap, Nie net die woord nie, maar die stap. Om Christus lief te hê, en gehoorsaam te bly, Totdat ons Hom - van aangesig tot aangesig sien…

Niemand soos U | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA

Nobody Breaks Celebrities Like Mr.Bean!

11 Powerful Psalms to Calm the Soul | 1 Hour of Peace, Faith & Deep Reflection

Vergifnis | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

Emmanuel House Of Faith Church | Sunday Service | 28 June 2026

"Oor 'n hartsverandering, luister en sien"- Pinkster 3 Junie 2025 (Danie Veldsman || NG Weltevreden)

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

Book of Life | Worship & Gospel Song | Light of Hope Music | Lig van Hoop Musiek | Gospel | SDA

The amazing invention of a 65-year-old carpenter amazed engineers! Homemade woodworking tools.

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Vorahnung: „Ich wusste, dass ich sterbe“ | Die Hölle war gebucht – dann kam Gott

Pappa, leer my om te bid | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | SDA

Hillsong Worship Songs 2026 Collection, Top Christian Worship Music, Morning Worship Songs Playlist

She Grabs My Mic and Shocks The Street With Sade - Smooth Operator

My Tye Is In U Hand | Psalm 31:15–16 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Jeder LACHTE.. dann setzte er sich ans KLAVIER! 😮

QUIET TIME WITH GOD: Instrumental Worship & Prayer Instrumental Music With Scriptures & Nature Scene

Forgiveness | Worship & Gospel Song | Light of Hope Music | Lig van Hoop Musiek | Gospel | SDA

