Vergifnis | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA
Vergifnis | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA | Soutpansputs | Zoutpanputs | Noord Kaap 'n Oorspronklike Afrikaanse Christelike Gewyde lied, gebaseer op 'n studie van vergifnis. 🎵 Musiek: Lig van Hoop 📖 Skriftuur: 1 Joh 1:9 , Jes 1:18, Jes 55:7, Jes 44:22, Efes 1: 7, Matt 6: 14-15, Ps 86: 5, Ps 103: 2-3,12, Jer 31:34, Ps 32:1-2 Fotos geneem tydens 'n besoek aan Soutpanputs (aka Zoutpanputs) 'n werkende wildsplaas en wildernis are geleë ind ei Noord Kaap naby Askam in die Kalahari. Soutpan is 'n klein gemeenskap in SA met natuurlike mineral bron. Indien hierdie liedjie vir jou 'n seën is, teken gerus in op die kanaal. Lirieke vir Vergifnis : Ek kom na U, met hande leeg, my Heer, Met skuld wat swaar, op my gewete lê. Maar U roep sag: “Kom nader, wees nie bang,” U liefde bly dieselfde, my hele lewe lank. As ek my sonde, voor U neer kom lê, Is U getrou om my, daarvan te reinig, steeds; Wat skarlaken was, deur sonde en verdriet, Maak U weer wit, soos sneeu, deur U genade... Vergifnis, o die wonder van genade, Genade, groter as my skuld en skande. Deur Jesus se bloed, is ek vrygemaak, My kettings gebreek, my hart aangeraak. Vergifnis, U liefde sonder maat, Wat nooit die berouvolle sondaar verlaat. Ek loof U Naam, want U het my bevry... En deur U genade, leef ek nuut en vry... U delg my oortredinge uit, soos oggendmis, Soos wolke wat verdwyn, wanneer die son verskyn. U onthou nie meer, wat ek eenmaal was... Maar sien die kind, wat skuil by U genade-troon. U roep die mens op sy dwaalweg, om terug te keer, En skenk barmhartigheid, aan elkeen wat U eer. U vergeef oorvloedig, keer niemand weg nie, Want U hart, is vol ontferming en genade vir my. Vergifnis, o die wonder van genade, Genade, groter as my skuld en skande. Deur Jesus se bloed, is ek vrygemaak, My kettings gebreek, my hart aangeraak. Vergifnis, U liefde sonder maat, Wat nooit die berouvolle sondaar verlaat. Ek loof U Naam, want U het my bevry... En deur U genade, leef ek nuut en vry... Leer my ook vergewe, soos U my vergeef, Om liefde te bewys, waar bitterheid, nog leef. Laat ek genade gee, soos ek ontvang het, Heer, Sodat U vrede, deur my lewe skyn al meer. Want wie self, vergifnis by die Vader vind, Moet ook met sagmoedigheid, sy medemens bemin. Vergifnis, o die wonder van genade, Genade, groter as die diepste sondelas. Deur Jesus se bloed, is daar verlossing .... 'n Nuwe hoop, 'n nuwe lied, 'n lewe wonderbaar. Vergifnis, U liefde bly altyd bestaan... Van nou af, tot die dag, wanneer ons voor U staan. Ek loof U Naam, my Redder en my Heer... Want U onthou, my sondes nooit meer nie... Welgeluksalig, is die mens wat vry kan staan... Wie se skuld bedek is, en wie se sonde weggeneem is. Welgeluksalig, is die hart, wat op Gods genade bou, Want die Here, het vergewe — en Hy bly altyd getrou...

She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

EO Jongerendag Reünie - Het grootste worshipconcert van Nederland - Nederland Zingt

Ubuntu Voices | Voices That Bring Deep Peace 🤍✨ | Sacred African Choir & Healing Harmony

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-7 #dunsinoyekan #worship #intimacy

Timeless Appalachian Hymns | Old Mountain Folk Gospel (Full Album)

Von guten Mächten wunderbar geborgen LIVE - Alive Worship

Jeder LACHTE.. dann setzte er sich ans KLAVIER! 😮

Special Nederland Zingt Jubileum Dag 2025- Nederland Zingt

Only when you speak

Radical Christians – My Exit from the OCG (1/2) | Ivo Sasek and his Sect | Report | SRF Dok

7 Best SDA Hymns Vol.1 | Sabbath Songs for Prayer, Restoration & Reflection.

German Shepherd's Heartwarming Reaction When First Meeting Abandoned Kitten

Oude kerkliederen die kippenvel geven - Nederland Zingt

Op Golgotha

Monika Gruber: Wenn der Russe kommt | Schleich pur | BR Kabarett & Comedy

I am one of the people Norbert Blüm always warned us about.

Leer my Bid | Christelike Gewyde Lied | Lig van Hoop Musiek | Light of Hope Music | Gospel | SDA

They Thought He Looked Like Jesus… The Song that BROKE EVERYONE IN TEARS | AGT 2026

Thank God First for Every Blessing | Powerful Morning Prayer of Gratitude & Praise

