In die Bybel is Hierdie ‘n Gevaarlike Plek (en Belangrik)

Waarom het God Israel deur die ongenaakbare, droë wildernis geneem eerder as net direk na die beloofde land? Was dit straf of was daar ‘n doel? Kyk hierdie video en leer hoe swaarkry in die wildernis ons voorberei vir lewe in God se tuin. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #DieWildernis