Waarom Christene sê "Ek is Verlos deur die Bloed van die Lam

Wat bedoel Christene wanneer hulle sê dat hulle "deur die bloed van die Lam verlos is"? Kyk hierdie video en ontdek die betekenis van die woord "verlossing" in die storie van die Bybel. In hierdie video sal jy leer: Die besonderse betekenis van ‘n losser in die antieke wêreld. Waarom God die mensdom wou verlos Waarom Jesus die “Lam van God” genoem word Hoe om werklik verlos te wees van die dood Kyk na hierdie verwante video’s...    • Die Eksodus-weg      • Offer & Versoening   Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #verlossing