Wat dink jy van God

PSALMS 94:8-9 NLV [8] Dink weer, julle onnoseles! Wanneer word julle wys, dwase? [9] Is Hy wat die ore gemaak het, doof? Is Hy wat die oë gevorm het, blind? https://bible.com/bible/117/psa.94.8-... HEBREËRS 11:6 NLV [6] As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. https://bible.com/bible/117/heb.11.6.NLV