My pa

SPREUKE 4:1-4 NLV [1] Kinders, luister na my! Gee aandag aan julle pa se vermaning. Slaan ag daarop sodat julle insig kan kry. [2] Die opvoeding wat ek julle gee, is van hoë gehalte. Moenie my onderrig ignoreer nie. [3] Ek was self ook ’n kind van my pa, die enigste oogappel van my ma. [4] My pa het toe ook vir my gesê: “Hou vas aan wat ek jou leer. Hou by my voorskrifte dat jy kan lewe. https://bible.com/bible/117/pro.4.1-4...