"Tannie Stienie" se dogter "Leana" het by ons gekuier in die ateljee in 2024 -Cyrilene Slabbert

"Tannie Stienie" se dogter "Leana" het by ons gekuier in die ateljee in 2024 -Cyrilene Blake Slabbert Hier is Shaun Mynhardt se gesprek met die legendariese aktrise, Cyrilene Blake Slabbert van Agter Elke Man faam. Cyri bly een van my gunsteling mense. "Beroemd en berug"!