Marius Dreyer Kuier Saam: Armand Hofmeyr

Vandeesweek kuier Marius Dreyer van Sedibeng TV saam met die sanger en liedjieskrywer Armand Hofmeyr. Hulle gesels bietjie oor sy loopbaan asook sy nuwe treffer: Partytjie, slaap, herhaal!