Siener se Visioene 1916-1926 deur Anna Badenhorst - Deel 11

Deel 11: Visioene van Siener van 10 Februarie 1924 tot 2 Desember 1924 Anna Badenhorst, dogter van Nicolaas “Siener” van Rensburg, het sy visioene neergeskryf van 15 Augustus 1916 tot 26 Januarie 1926. Die visioene word hier weergegee presies soos neergeskryf sonder wysiging. Geen verklaring vir die visioene is saam met die skrif gegee nie.