BlitzFokus 22 Junie 2026

JD Jankowits, kaptein van die Windhoek Gymnasium Lions, gesels die week alles oor rugby op Blitsfokus, Rozanne en Annemarie gesels oor wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste word daar geluister na Droomsindroom en Bernice West se nuwe liedjie "Toelaat". Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus