Fransiefees-karverkope 2013

Die Fransies hou elke jaar fees. Gedurende 2013 is daar behoorlik fees gevier om kaartjieverkope te bevorder.