Die Real Dramas van Pretoria is HIER!😱 | RHOPTA Recap S1 E1

In die heel eerste episode ontmoet ons die 6 “Housewives”🍷 & die dames bring die glam plus die DRAMA😳😂 Wie is julle gunsteling Housewife sovêr?😏 Plus, tag jou maats wat die MOET sien😂😉 #DieRealHousewivesvanPretoria #RHOPTA #kyknet #lisametdierooihare #recap