Mooinooi Moorde - Suid Afrikaanse Moord Stories (SAMS)

Hi! Ek is jammer die video is so laat! Maar tenminste is hy op. Ek hoop jy geniet dit! Joey en Anisha is p 10 Desember 2017 ontvoer en vermoor oor n eiendoms geskil. Like & los' n comment as jy wil x Jy kan my ook op TikTok en Instagram gaan follow vir meer gereelde content: https://vm.tiktok.com/ZSJVew1eJ/ https://www.instagram.com/engelx_nel?...