Aitsa Maatjies - Ben leer vorms
🐶 Ben het vergeet hoe die vorms lyk… kan jy hom help? Leer saam met Ben die hond van Aitsa Maatjies terwyl hy weer die name van verskillende vorms ontdek! Kleintjies leer vorms herken en tel saam hoeke en sye op ’n eenvoudige en prettige manier. ⭐ Vorms wat geleer word: 🔺 Driehoek ⬜ Vierkant ▭ Reghoek ⚪ Sirkel ❤️ Hart ⭐ Ster 🧠 Help met vorm herkenning en vroeë wiskunde 🎵 Pret, interaktief en maklik om te volg 💛 Perfek vir 2–5 jaar oud 📚 Ontdek ons herbruikbare kleuter aktiwiteitsboeke en gratis drukbare aktiwiteite: https://www.aitsamaatjies.co.za/ 🎨 Leer saam met ons videos deur speel, plak, tel en ontdek! 💛 Volg Aitsa Maatjies: Facebook: https://web.facebook.com/profile.php?... YouTube: / @aitsamaatjies #AitsaMaatjies #Vorms #AfrikaanseLeervideos #KleuterPret #LeerDeurSpeel

Aitsa Maatjies - Teddie kry seer. Pas die vorms en help vir Teddie beter voel!

Mozart for Babies 💤 Gentle Classical Piano Music for Sleeping and Relaxation 💤 Bedtime Songs

Aitsa Maatjies - Jona en die vis

Aitsa Maatjies - Tel van 1 tot 6

Leer Goeie Maniere vir Kleuters | Interaktiewe Opvoedkundige Video | Bee-Bee die By

Apprendre l'Alphabet en Français | ABC pour Maternelle

एबीसीडी | abcd | abcd song | phonics song | abcd rhymes | abcdefg | abcd cartoon | abcd abcd | abc

Aitsa Maatjies - Jesus het my Lief

Udo Lindenberg - Wozu Sind Kriege Da (Berenike) | Blind Auditions | The Voice Kids 2022

Bean Vs Scary Movie! | Mr Bean Live Action | Funny Clips | Mr Bean World

The 4th Grade Math Problem That Nobody Can Solve!

Wie funktioniert ein Gewindeschneider? | Die Maus | WDR

What Assumptions Do Kids Make About Each Other? | Reverse Assumptions

Bybelliedjies vir Kinders | Noag, Saggeus, Jona, Jesus Leef en meer

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

The Minions' Epic Banana Battle | Despicable Me Mini-Movie

Alvaro & Lena mit "Your Song": Da bleibt kein Auge trocken! | The Voice Kids 2022

Aitsa Maatjies - Slaaptyd

3-Year-Old Globe Expert Noah Ascano Impresses Ellen

