Geloftedag by Bloedrivier saam met jou kinders - Vertel dit aan die jeug die jongstemme van môre
Vertel dit aan jou kinders want dit is 'n Gelofte aan God. Met die aflê van die gelofte het ons voorouers aan my en jou gedink - hulle het God vertrou en vir jou en my ingebind sodat ons as 'n volk die roem en die eer van die oorwinning aan Hom sou gee. Hy het die oorwinning bewerk toe ons voorouers op hulle swakste was, ons moet nou elke jaar ons kant van die gelofte nakom soos beloof aan God. Ons is nie 'n gemeenskap nie, ons is 'n VOLK. 'n Volk wat God goedgedunk het om aan die suidpunt van Afrika te plant om die evangelie te versprei en tot seën van ander volke, tale en nasies te wees. Kom ons leef as VOLK tot eer van God en deur al die wêreldse narratiewe wat heeltyd Sy wil minag moet ons hou by ons kultuuropdrag omdat dit nie mense is wat ons gehelp het by Bloedrivier nie, maar die Skepper van Hemel en Aarde. Betaal jou gelofte!

Gariep/Oranjerivier Afrikaans

Ons Gelofte - Weet jy van al die wonderwerke? Dit was 'n wonderwerk.

DIE KOUE BOKKEVELD

olaf bergh die VERRAAIER VAN BOERVROUE EN KINDERS IN DIE VERSTERSBURG DISTRIK ONS SAL NIE VERGEET

Was daar ‘n wonderwerk by Bloedrivier?

Die beste van Spies En Plessie - Met Permissie volume 2

Rehoboth Afrikaans

Namakwaland Afrikaans

Die Slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838 - Battle of Blood River

470 Boers VS 20000 Zulus | The Impossible Battle of Blood River

Ossewa

Bloedrivier Geloftediens - REGSTREEKSE UITSENDING - 16 Desember 2024

Pakistani Truck Parts Repair with a Master Mechanic Amazing Restoration

Koalisies: So word ANC oor twee jaar onttroon

Moeilike vrae oor die Bloedrivier Gelofte ~ Ds. Schalk Strauss beantwoord die vrae van jongmanne

DIMITRI STEFENDAS WAS DIT 'N BEPLANDE MOORD OP HENDRIK VERWOERD EN HOEKOM SE JY SO?

Voortrekker Monument and The Great Trek

Tawwe Tienies 1984 Afrikaanse Rolprent

The Battle of Blood River | Zulus Vs Boers | Total War Cinematic Battle

