Die beste van Spies En Plessie - Met Permissie volume 2
Hierdie video bevat ‘n handvol humor uit die SPIES EN PLESSIE programreeks met PG du Plessis en Jan Spies as aanbieders. Van die storievertellers wat opgeneem is, is Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Lourens Erasmus, Pieter van der Westhuizen, Pyp de Villiers, Adriaan Pont, Trix Pienaar, Arno van Zyl, Louis Schruder, Koos Meyer, Mike van den Berg, Pieter Pietrse en Al Debbo. Van die stories in hierdie opname is: Tolla en die Duitser in die beeskraal, Die Terroris, Die Donkie, Die leeu en Waaksaam, Die tannie by die dokter en Gholfspeel in Zulu.

▶︎
Spies en Plessie Met Permissie Die Beste No 3

▶︎
Spies en Plesies in Botswana

▶︎
Tolla se gewildste stories Rof maniere nie onbeskof

▶︎
Vetkoek Paleis S04E07 😂 | Marathon | Classic Afrikaans Sitcom Comedy

▶︎
Spies en Plessie Voledige Episode

▶︎
Andries Vermeulen / Namakwaland l Beste Grappe Album 2025

▶︎
Verkeerde Nommer (1982) (Afrikaans)

▶︎
Oh Shucks... Here comes Untag!

▶︎
Tolla se gewildste stories - OEPS

▶︎
Orkney Snork Nie S04E24 😂 Full Episodes | Classic SA Comedy Sitcom Marathon

▶︎
DIE DAG TOE TOLLA EN ZAK DIE WESKUS EN MATJIESFONTEIN BINNE GEVAAR

▶︎
Vetkoek Paleis S06E22 🤣🤩 | Full Episodes | Classic Sitcom Entertainment

▶︎
Tolla se 36 gewildste stories album l 2025

▶︎
Maak 'n Las

▶︎
Orkney Snork Nie S04E47 🎉 Marathon | Laugh-Out-Loud Family Sitcom Full Episodes

▶︎
VREDENBURG. Oom Banny Koegelenberg op "Maak 'n Las" (Saterdag 2 Oktober 1999)

▶︎
Kooperasie Stories DVD 2 van 3

▶︎
Vetkoek Paleis S06E36 🤣🍔 | Marathon | Retro South African Laughter

▶︎
Spies en Plessie volledige program Full episode

▶︎
