Krisis in die beloofde land

AL AIN AFRIKAANSE KERK ABRAHAM2 - KRISIS IN DIE BELOOFDE LAND - Net toe Abraham dink hy het gearriveer in die beloofde lande, tref die eerste krisis hom. Hongersnood laat hom besluit om na Egipte te reis. Was dit n goeie besluit? Waar is die Here in hierdie storie? Hoe kon hy dinge anders gedoen het? Hoe kan ek oppas vir kompromie aangaan of misleiding pleeg? Watter gevolge hou so n verkeerde besluit in? Gen 12:10-20