Boerman - Episode 005(Spit Braai)

Almal hou van n Spit Braai. Ons join Ronald van Smokey Oaks vir Gelofte Dag en hy gooi n lekker skaap op die spit. Hy het n lekker sousie vir ons gemaak en deel die resep met ons. Op die dag het ons ook n slip a slide gehad vir die kinders en so bietjie sweep geslaan. Boerman sal binnekort beskikbaar wees om by jou braai n spit te kom doen. Like, Share en Subscribe asb. Gaan kyk ook gerus na ons ander online profiles. Facebook -   / lekkerkoslek.  . Instagram -   / boermansa   Twitter -   / boermansa   Website - boerman.co.za'