Stuur U waarheid, laat dit my lei

Erediens van NG Kerk Hottentots-Holland, Somerset-Wes Tema: Stuur U waarheid, laat dit my lei Skriflesing: Psalm 43:1-5 Prediker: Ds Wihan Rossouw en Ds Samantha Chamberlain Webtuiste (met donasies via SnapScan): http://nghottentotsholland.co.za/lief... Let asb. daarop dat sekere klank-grepe verwyder word uit hierdie video om aan kopiereg vereistes te voldoen.