Kan Fuel Sense dieseldiefstal verminder en jou plaas se dieseladministrasie vereenvoudig?
Jurie Bezuidenhout, wat Fuel Sense van Carrus Fleet Management reeds deur plant- en stroopseisoen op sy boerdery gebruik het, verduidelik hoe die stelsel elke dieseltransaksie digitaal aanteken volgens: • Die voertuig of trekker • Die voertuig se ure of kilometerlesing • Die gemagtigde operateur • Die plaas of land • Die gewas of aktiwiteit • Die hoeveelheid diesel wat ingegooi is Kyk hoe Fuel Sense in die praktyk werk en hoe dit jou meer beheer oor dieselverbruik op jou plaas kan gee. Kontak Divan Pienaar by 079 809 3774 of James Liebenberg by 079 508 5778 of Mulisa Tshikhovhokhovho by 082 767 7486 vir meer inligting. #FuelSense #CarrusFleetManagement #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan Fuel Sense jou dieselprobleme oplos? 00:26 Jurie se ervaring met dieselbeheer 00:50 Logboeke en handmatige spreadsheets 01:04 Wat is die volledige Fuel Sense-stelsel? 01:24 Waarom Jurie Fuel Sense gekies het 01:44 Wolkgebaseerde dieselrekordhouding 02:32 Hoe vinnig kan dieselverliese geïdentifiseer word? 03:06 Hoe werk Fuel Sense op die plaas? 03:26 Waarom streng dieselbeheer belangrik is 04:18 Praktiese demonstrasie van die stelsel 04:29 Identifisering van die voertuig 04:34 Invoer van voertuigure 04:50 Identifisering van die operateur 05:05 Kies die plaas, gewas en aktiwiteit 05:48 Aktiwiteite vir verskillende trekkers 06:25 Begin en stoor die dieseltransaksie 06:42 Fuel Sense op ’n dieselkar 07:00 Hoe die elektroniese dieselklep werk 07:38 Wat gebeur wanneer die stelsel nie werk nie? 08:15 Diens en tegniese ondersteuning 08:52 Hoe maklik leer werknemers die stelsel? 09:33 Ervaring ná plant- en stroopseisoen 09:42 Maandelikse dieselverslae 10:19 Verminder monitering dieselverbruik? 10:40 Is Fuel Sense die koste werd? 11:24 Finale beoordeling van Fuel Sense

Hoekom is JAC se bakkies iets wat jy kan oorweeg om te koop?

Gebou deur 'n boer. Gebou vir Afrika. Gebou om te hou.

John Deere se 8R-reuse nou met tot 540 perdekrag

Wil jy meer beheer hê oor die diesel verbruik in jou boerdery?

In Gesprek met Willie Aucamp, die nuwe Minister van Landbou

Herlewings- en bewaringslandbou in die Vrystaat | Junior Ferreira

Hoekom gebruik Louis Coetzee, van Mushlendow Voerkraal, ons voermengaanleg?

Why Trailer Bearings Fail (And How to Prevent It)

Japanese vs Chinese Boat Engines: Which is Really Better?

This Engine Breaks ALL the Rules

Hoe lyk ’n tapkar ná 60 000+ ton?

Peet en Mel se storie is baie groter as wat jy dink Donderdag 9 Julie 2026

Boran Stud Breeding in Laikipia at Sosian ranch & Wildlife conservancy

Storm Camping & Flash Flood Adventure | Land Rover Defender Camper

Landscape Contractor Magazine Review of the Kanga Mini Loader

BOER AMERIKA 6 - STROPERS,TREKKERS EN BAIE STOF!

Can This Farm Make More Money Without Killing Anything?

As Arnold, John en Koos van Aberdeen kom, dan moet jy weet Jones Masjiene het iets spesiaal!

Hoe voeg Bok.I se inline ripper waarde toe tot Danie se boerdery? Hy vertel meer.

