Kgalagadi Mata Mata - Junie 2023
Ons opgewondenheid was verskriklik groot toe ons sommer met die eerste uitry ‘n erdvark sien! Alhoewel hy baie ver was en ek nie mooi fotos van hom kon kry nie, was dit nog steeds vir ons ‘n groot geluk om hom te kon sien, want hulle is baie skaam en kom nie sommer in die dag uit nie. Verder het ons die mooi pad na Mata Mata geneem en soveel mooi gesien. Gooi gerus vir jou ‘n ietsie om te drink, sit jou voete omhoog, ontspan en ry lekker en rustig teen 30km/uur saam met ons en beleef die Kgalagadi deur my kamera se lens saam met ons. Ek hoop regtig jy geniet die video, dis spesiaal vir jou gemaak! #kgalagadi #matamata #kgalagadiwinter #kriekiesekiekies #erdvark #berghaan #breekoparend

▶︎
Rooiputs tot Mabuasehube - Episode 2

▶︎
Addo National Park Dec 2023

▶︎
Leeus in ons kamp! Rooiputs en Kgalagadi Avontuur - Julie/Aug 2025

▶︎
Mata Mata Camp - Kgalagadi

▶︎
🏕️ Tankwa & Cederberge Kampavontuur | Grondpaaie, Kampvure en Yskoue Nagte!

▶︎
Atlantis 4x4

▶︎
Kgalagadi 2022 - Vlog 5 Wat ‘n belewenis!

▶︎
Trapped in Our Tent by Lions | Overlanding Botswana - Part 1

▶︎
Bietokamp Caledon

▶︎
Kgalagadi 2023

▶︎
Kgalagadi 2023 - Nossob

▶︎
Wat ‘n belewenis! Rooiputs tot Mabuasehube - Episode 3

▶︎
Oubergpas na Tankwa Karoo

▶︎
WILDSTE PAS IN SA! Ongelooflike mooi Helskloofpas - Richtersveld - Okt 2025

▶︎
Why Mata Mata is Pure Safari Magic – Kgalagadi 2026 – Episode 1

▶︎
HIER MOET JY KAMP - ONS DONKIESKRAAL AVONTUUR! - OKT 2025

▶︎
Kruger in Summer is INSANE! (10 Days in the Far South)

▶︎
Mata Mata to Twee Rivieren (incl. Kieliekrankie) Kgalagadi Transfrontier Park, April 2022

▶︎
TANKWA GEHEIM - MENOEGAA EN TANKWA PADSTAL

▶︎
