Dag 24: Van Zylsrus tot Nieuwoudtville, Noord-Kaap, Suid-Afrika.

2 Augustus 2025: Ons vetrek vanaf Van Zylsrus Hotel in Van Zylsrus en ry tot by Die Blou Huis in Nieuwoudtville in die Namakwa Distrik van die Noord-Kaap. Dan is dit die laaste bietjie kilos terug huis toe na die Noordelike voorstede van Kaapstad.