Afrikaans Sokkie - Sliek Musiek - Iemand Anders
Ek bespreek n tafel vir twee Wat nogal uitkyk oor die see n blaaind date deur vriende gereël Ek vra die kelner wat hy aanbeveel Ek wonder waar sy kan wees Sy antwoord nie en boodskappe bly ongelees Ons het gesê sewe uur vanaand maar dit lyk my die date gaan afdraand Hulle vra of ek na die kroeg toe sal gaan Ek sug en sê... ja natuurlik ek verstaan Ek bestel nog n dubbel en kyk maar rond Skielik regs langs my kom sit daar n blond Ek moes twee keer kyk sy was so mooi Ek kyk na haar en vra wie het jou genooi Sy sê haar vriendin het haar in die steek gelaat Ek sê dieselfde met my ons kan maar praat Dankie dat jy my gelos het, iemand anders het my gekry En nou is my hart weer bly Ons eet en gesêls en kuier tot laat Als voel so gemaklik asof ons mekaar jare ken en binne voel ek asof ek die lotto wen [Chorus – ] Dankie dat jy my gelos het, iemand anders het my gekry En sy pas perfek by my Ons stap af strand toe net ons twee Sy vat my hand en my hart daarmee Dankie dat jy my gelos het, iemand anders het my gekry En sy pas perfek by my By haar kar staan ons nog net stil Niemand sê iets, maar ons albei wil Sy kyk op… en ek weet dis nou Daai eerste soen wat ons altyd sal onthou Dankie dat jy my gelos het, iemand anders het my gekry En sy pas perfek by my Dankie dat jy my gelos het, iemand anders het my gekry En sy pas perfek by my

Afrikaans Rock - Sliek Musiek - Die Koste Van Waarheid

Afrikaans Duet Ballade - Sliek Musiek - Half By Jou Half By My

Ego Bodybuilder HUMILIATED Beyond Belief 🤯 | Anatoly GYM PRANK

Most Incredible Cruise Ship Videos Ever Captured

Ek Is Gatvol

Tomma löften,tomma ord

Afrikaans Sokkie - Sliek Musiek - Twee Goed

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

Afrikaans Rock - Sliek Musiek - Net Een Nag

Refugee: Hoekom is ek afgekeur: WAARSKUWING AAN NUWE AANSOEKERS

Afrikaans Ballade - Sliek Musiek - Die Stem

När tårar faller som regn

Incredible Street Performers – Caught on Camera

Dis Wie Ons Is

Robbie Wessels, Jack Parow, Die Heuwels Fantasties - Bomb Squad Blues Amptelike Musiek Video

Afrikaans Rock - Sliek Musiek - Skadu In My Gees

My Ma en Pa

