KSM Bybelskool | 12 Mrt. | Johannes I Hoofstuk 17

Hierdie gedeelte staan bekend as Jesus se Hoëpriesterlike gebed. In hierdie gebed tree Jesus vir Sy dissipels en Sy volgelinge by die Vader in. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure