Die Heilige Gees, ons Voorbidder te midde van moord en doodslag en hoop(loosheid) [11 Junie 2023]

Kom kuier Sondag oggend om 9:00 saam met ons rondom God se Woord. Ons is besig met 'n reeks oor die Heilige Gees en ons kyk na die rol van die Heilige Gees as ons Voorbidder.