GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019
GOD IS BESIG SEWE EWIGE WAARHEDE VAN GOD REEKS SEWE EWIGE WAARHEDE God is GOED God is HIER God is BESIG God is VRYGEWIG God is LOJAAL God is GEDULDIG God is ............ GOD IS BESIG OM TE WERK Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” Johannes 5:17 (DB) Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. Filippense 1:6 (NLV) WAARMEE IS GOD BESIG? Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. AS JY HEILIGHEID HOOR, WAT HOOR JY? Wettiese godsdiens, vervelige lewe, moeilike beginsels? As jou sondige natuur jou denke oorheers, lei dit tot die dood. Maar as die Gees jou denke oorheers, beteken dit vir jou ware lewe en vrede. Romeine 8:6 (NLV) Dit gaan regtig nie in God se koninkryk oor wat ’n mens eet of drink nie. Allermins! Nee, daar waar God heers, is dit die belangrikste dat sondaars op grond van sy ongelooflike goedheid van hulle sondes vrygespreek word. Daar gaan dit oor vrede met God en oor blydskap omdat die Heilige Gees met sy groot krag aanwesig is. Romeine 14:17 (DB) Dit gaan vinnig wees, eenmalig Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. Filippense 1:6 (NLV) HOE DOEN GOD HIERDIE WERK IN ONS? Ons kan nou van een saak seker wees: God gebruik elke ding wat in ons lewens gebeur om sy doel te bereik. Vir ons wat vir God liefhet, werk alles tot ons beswil uit. Romeine 8:28 (DB)

GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

GLO EN HÊ MY LIEF - Andries Enslin, 17 Februarie 2019

Een Aanraking van die Koning

God grou vir jou | Andries Vermeulen

Breek Met Geheime Sondes | Pastoor Jacques

Hillsong Worship Playlist 2026 🙏 I Speak Jesus , Goodness Of God - Best Hillsong Music Collection

The FORGOTTEN Prophecies Of Hildegard Von Bingen

Storietyd Reeks: Stories vanuit Israel - Andries Enslin, 17 September 2017 VM

Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018

Russlanddeutsche Christen in Cloppenburg

Best Christian Worship Songs 2026 ✝️ Nonstop Christian Praise & Worship Music | Feel God's Presence

GOD IS HIER - Andries Enslin, 17 Maart 2019

BID DIE REGTE EENLYNERS - 31 MEI 2026

Luigi Mițoi - Cum îi poți ierta pe cei care te-au rănit?

#22 Bloos fa Mana (#1Woo de Maun daut Sex Läwen on sitt)

Die Koninkryk is moeilik, maar lekker - Andries Enslin - 26 MEI 2019

God's eternal plan for Israel - Benjamin Berger from Jerusalem

FII PLIN DE DUHUL SFÂNT‼️

JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019

