Eksponente - Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)

In hierdie video word daar somme gedoen om die eksponentwette toe te pas op 'n basiese vlak. Voorkeur van bewerkings speel 'n groot rol en Graad 7 leerders, ouderdomme 12 en ouer, kan daarby baat deur die verskillende somme saam deur te werk. Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Exponents - Calculations exercises - for G...   This video is also available in English. Click here to watch it:    • Exponents - Calculations exercises - for G...   Hoofstukke: 0:00 Inleiding 0:09 Somme 0:23 Som 1 1:11 Som 2 2:19 Som 3 3:12 Som 4 4:00 Som 5 6:17 Som 6 7:32 Som 7 #lindalehanie #classroomeducationonline