Wiskunde Graad 7 Desimale breuke
In hierdie Graad 7 video leer ons wat desimale getalle is, hoe die komma die heelgetal en breukgedeelte skei, en hoekom ’n nul as plekhouer belangrik is. Ons hersien die plekwaardetabel vir tiendes, honderdstes en duisendstes, en verduidelik hoe om die waarde van elke syfer te bepaal. Ons kyk ook na: • Hoe om desimale getalle te rangskik deur plekwaardes gelyk te maak • Hoe om desimale getalle op te tel en af te trek (kommas onder mekaar!) • Hoe om met desimale te maal en deel • Hoe persentasies en desimale met mekaar verband hou Perfek vir leerders wat desimale wil verstaan en selfversekerd wil werk met optel, aftrek, maal, deel en rangskik. Ons gee ook oefenvrae met antwoorde

▶︎
Wiskunde Graad 7 Heelgetalle

▶︎
Olika tal: Naturliga tal, heltal. reella tal, rationella tal och irrationella tal. Åk 7

▶︎
Wiskunde Graad 5 Breuke Optel en Aftrek

▶︎
Lang Deling

▶︎
Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal

▶︎
Ekstra klas | Wiskunde - Eksponente | Graad 7

▶︎
Van Somme: Graad 6 en Graad 7 Wiskunde (Bewerkings met Breuke vir Beginners)

▶︎
Desimale breuke

▶︎
Desimale: Maal en Deel

▶︎
Getalpatrone -Tabelle

▶︎
Maal en Deel met Heelgetalle | Hoe om met positiewe en negatiewe heelgetalle te maal en deel

▶︎
Graad 7 Wiskunde: Breuke (reëls van optel, aftrek, maal en deel)

▶︎
Omskakeling: Breuke na desimale

▶︎
Desimale breuke Gr. 7 Deel 1

▶︎
Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

▶︎
Priemfaktore, GGD (GGF); KGV Gr. 7

▶︎
Long Division

▶︎
Graad 6:Desimale breuke - Skryf gewone breuke as desimale breuke

▶︎
Wiskunde met LitNet: Graad 6 - langdeling

▶︎
