Ek het saam met Janco Prinsloo van Jamica Simbra's deur hulle bul aanbieding gaan loop...

Ek het saam met Janco Prinsloo van Jamica Simbra's deel hulle bul aanbieding geloop in n baie gemaklik oop gesprek, het ek probeer bepaal wat jy van die veiling kan verwag En kyk mooi, hier is 'n paar baie mooi bulle! 📅 14 Julie 2026 📍 Bull Ring Auction House, Davel 🕚 11:00 Op aanbod: 🔸 25 Rooi- en Wit Brahman-bulle 🔸 35 Simbra-bulle ✅ Alle diere is teen bek-en-klouseer ingeënt. 🚚 Gratis aflewering binne 'n 300 km-radius. Kan jy nie die veiling bywoon nie? Bied gerus aanlyn saam met MEERKAT Online Auctions.