Deel 2. Wie is jy? Waarheen is jy op pad?
Ons gesels verder oor " Wie is jy? en Waarheen is jy op pad?" Dis nadenke oor ons identiteit in Christus en waarheen ons op pad is vanuit ons identiteit in Christus. Jesus praat hieroor in Joh.15:1-5. Hy sê dat Hy die ware wingerdstok is, ons die lote en dat ons as lote vrug moet dra. Wingerde was ‘n uiters kosbare besitting en baie spesiaal vir die eienaar in die antieke tyd. As Jesus dus praat oor wingerd en vrug dra, is dit iets wat daardie mense baie goed verstaan het. In daardie tyd is wingerde met mure omhein en daar was ‘n hoë uitkyktoring gebou om oor dit wag te hou. God vergelyk sy verhouding met Israel ook so. Lees gerus Ps.80:9;13-14 en Jes.5:1-7.

▶︎
Wie is jy? Waarheen is jy op pad? Deel 3

▶︎
Droogte toets karakter en geloof

▶︎
Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

▶︎
Johan Bruwer deel ietsie van die uitdagings van droogte

▶︎
NWU PUK-Koor / Choir | 70-year reunion concert 2025

▶︎
Wie is jy? Waarheen is jy op pad?

▶︎
No Celebrity Could Stay Serious Around Rowan Atkinson!

▶︎
Incredibly tasty spaghetti ready in 10 minutes! A quick, delicious pasta dinner recipe!

▶︎
What's NEW at✨SAM'S CLUB✨ + June 2026 INSTANT SAVING!!

▶︎
I Spent 90 Days Building, Cooking and Surviving in the Rainforest: Solo Bushcraft (Full)

▶︎
China’s Secret | The Most Unbelievable Megaprojects in China | 4K Travel Documentary

▶︎
God reis saam met ons deur die lewe

▶︎
Kom kyk!

▶︎
Worship God With A Heart In Awe | Bong Saquing | June 14, 2026

▶︎
Wanneer gelowiges saamstaan, skuif God bergey

▶︎
Eina! Dit maak diep seer.

▶︎
Jesus is die ware Koning.

▶︎
Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

▶︎
Jesus sê: Sy dissipels sal groter wonders as Hy doen!

▶︎
