"Hierdie week gaan God met jou praat" | Rooies Strauss

Dit was die woorde wat die Godsman vir die geharde Koevoet-vegter gesê het. Kort daarna het hulle vertrek op hul missie vir die week en in die middel van 'n skietgeveg met die vyand het God gepraat! #bosoorlog #grensstorie #rooiesstrauss #schooloffire #sofTUBE www.rooies.net