Twee Gelowe

Die storie is geskryf en vertel deur Sisca Julius. Die tema waarvolgens dit geskryf is is 'ander wêrelde'. Die storie is gepubliseer in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Poort tydskrif.