As jou gedagtes nie wil stil staan nie (Slegs Boodskap)

Jy kan doodeenvoudig nie uit 'n leë beker aanhou uitdeel nie! In hierdie sessie van Gewoontes van 'n Gesonde Hart ontdek ons die krag van doelbewuste afsondering—net soos Jesus dit gedoen hetKom bedaar, verskuif die fokus weg van jou probleme af na God toe, en vind weer ware rus. ✨ #GedagtesStilMaak #GewoontesVanNGesondeHart #Afsondering #RusInGod #Geloof #Afrikaans #graanendalgemeente