Wanneer minder beter is (Slegs Boodskap)

Ons leef in 'n wêreld wat gedurig sê "meer is beter" —meer geld, meer besittings, meer sukses. Maar wat as al hierdie dinge ons juis weghou van die lewe wat God vir ons bedoel het? In hierdie video kyk ons na die gewoonte van eenvoud en ontdek ons waarom minder soms werklik beter is. Leer om die radikale waarheid te omarm: "Omdat ek Jesus het, het ek genoeg." Moenie jou lewe mors op dinge wat nie hou nie , maar maak plek vir dit wat ewigheidswaarde het. #WanneerMinderBeterIs #Eenvoud #GenoegIsGenoeg #Geloof #JesusIsGenoeg #GeestelikeGroei #Afrikaans #Christelik