Jy kán jou huwelik red
Jy kán jou huwelik red as dit net jy is wat daaraan werk. Daar ís hoop vir twee mense wat voel hulle is te verskillend om ‘n huwelik te laat werk. Ja, God is ‘n party in jou huwelik. Word bemoedig deur die gesprek wat Francine Prins met Louis en Hettie Brittz wat onlangs die praktiese huweliksboek, Kweek ‘n huwelik met karakter , geskryf het. Hulle gee wyse raad en bemoedig jou om weer ‘n sprankel in jou huwelik te vind. Die boek kan hier gekoop word: https://linktr.ee/brittz_boektoer2026 00:00-00:54 Inleiding 00:54-04:30 Wat het die afgelope paar jaar in hulle huwelik verander. 04:30-07:55 Is daar paartjies wat regtig nie getroud moet wees nie? 07:55-11:59 Kan een persoon die huwelik red? 12:00-16:12 Wat maak 'n huwelik lekker? 16:13-21:29 Wat kan ons uit die woord verbond leer? 21:29-22:22 Einde

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Kom Ons Braai S3 EP13 MALMESBURY

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

Gariep/Oranjerivier Afrikaans

Kerkbode Kollig | Dominee stap 800 km op soek na hoop

30 Insane Geography Facts About South Africa

Hennes Verden #34 - Hagesukk, store livsendringer og Tuva Fellman

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

07/JUN/2026 - GOD'S NEVER-FAILING RECIPE FOR SUCCESS - DAVID PETERS

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Zucchini with eggs tastes better than meat! I've never had a better dinner!

ontbytSAKE | Edith Venter

11 Mei | 08:30 | Johan Smith | In Moeilike Plekke

Well Done South Africans 👏🏾 ASIJIKI

Starting Over at 39 Changes How You See Pressure & Poverty | Coach Jabu Zwane

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

Pour Cement into Umbrellas and see what most people don't even imagine happens! Creation Daily

