Bradley Peters, Robin en Jolandie Lewis oor die "Matches on the Map" | 1 Mei 2025

Robin en Jolandie Lewis het in 2023 hul epiese reis aangepak waar hulle die "Matches on the Map" inter-kontinentale stemsel-verwing-veldtog geloots het. Hulle het tot op hede meer as 'n 1 000 mense gekry om stamselle te skenk en dis toe hulle op Bradley Peters van Oos-London afgekom het wat vir iemand in Suid-Amerika sy stamselle kon skenk. Su-An en Jennifer gesels met Robin, Jolandie en Bradley oor dié hele reis. #diegrootontbyt #health #groot-gesprek