Hou Moed! - 5 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
#dagstukkie #motivering #bybelstudie Vanjaar se Bybelbrokkies het die tema: 'Jesus het gesê' en kom uit die vier Evangelies. Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies is Johannes 16:33. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van Jesus se woorde. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na [email protected] Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.

Jesus Het Nie "Eendag" Gesê Nie - 10 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Jesus Se Vrede Is Anders - 6 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Hoekom Is Jy Nog Honger? - 9 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Wie glo ek as soveel stemme roep "So sê die Here"? Hand 8:26 44

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

Ny på Veien - Del 20 - Hva skjer hvis man synder etter å ha tatt imot Jesus?

4 JUNE 2026 - Goeiemôre, Good Morning | IN DIEPTE | MEL VILJOEN

RITME Digitaal | Ken Die Gees Se Krag | Stephan Joubert

9 Junie 2026 | Dinsdag S7 Ep 060- Die Boodskap vir Jou Lewensreis

Hoekom Die Nederiges Wen - 7 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

📖 Inspirasie vir vandag 7 April 2026

Erediens 7 Junie 2026: Here, hoekom lyk die wêreld so? | Uit die Woord - Digitaal

Hoekom Jy Nie Gelukkig Is Nie (En Hoe Om Dit Te Verander)

5 June 2026

Volg Jesus… En Dít Gebeur - 8 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

KSM Erediens I 7 Jun. I Jy is uitgekies. (Stefan Fourie)

5 Junie - I Konings 18-19; Handelinge 23

