Skoollied van Langenhoven weer tuis

Die enigste skoollied wat C.J.Langenhoven ooit geskryf het, is van vandag af terug in Arbeidsgenot waar Langenhoven dit destyds geskryf het. Die 1929 matriekklas van die Rooidakskool op Boshoff het destyds 'n brief aan Langenhoven geskryf met die versoek dat hy vir hule 'n skoollied sal skryf. Lees meer by: https://bit.ly/399lrK7 Video: Hannes Visser