Die van Wyk Broers - Vastrap snare
Die van Wyk broers was van Klerksdorp en het bestaan uit: 1. Adriaan (Stompie) op konsertina; 2. Johannes (Hansie) as hoof kitaarspeler; 3. Hendrik (Hennie) op baskitaar. Hulle het eers vir Jannie van Tonder gespeel voordat hulle besluit het om hulle eie orkes te begin. Aanvanklik het hulle bekend gestaan as Die van Wykies en het dadelik groot sukses behaal en een van die beste orkeste in Klerksdorp, omliggende dorpe en tot diep in die Vrystaat geword. Onder die publiek het hulle bekend gestaan as die twist-konings van die Boeremusiek wêreld, en dit as gevolg van hulle opgewekte twist-, boogie- en kwêla komposisies wat in ‘n besonderse twist-styl aangebied is met die kitaar en konsertina. Baie van hulle liedjies is gekomponeer deur Stompie en Hansie, en sover bekend het hulle vyf albums uitgereik voordat hulle ontbind het. Hierdie liedjie is afkomstig vanaf die album "Boogie Party" wat in 1966 uitgereik is.

Die Van Wyk Broers - Lente Op Die Eiland

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

Listen and Feel the Peace | Tibetan Healing Sounds for Deep Meditation, Inner Peace & Soul Healing

Liefie Se Vastrap

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

German Shepherd's Heartwarming Reaction When First Meeting Abandoned Kitten

Goudstad Ligte - Vos Broers

1 IN A MILLION MOMENTS IN SPORTS !

Alien Visit | Hilarious Cartoon Compilation № 29 | Funny Cartoons by Elen Pebble Animations

Boeremusiek - Van Wyk Broers en Vriende

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Die Armband Van Goud - Vos Broers

Frequency Of God 963 Hz ✨ Attract Miracles, Divine Blessings & Deep Inner Peace In Your Life

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Incredible Safari Moments Caught on Camera

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Irene van Wyk Simply the Best

CRAZIEST Red Cards in Women's Football

