07 Desember 2025 met Clemens Mans

Geniet lof en aanbidding deur KFS orkes en 'n woord deur Clemens Mans "Bou 'n sterk huisgesin" Liedere: Lig jou hande na bo Stap uit die ou lewe Join the gospel express We are the savior's Die kraaie vlieg so flap, flap, flap In Your hands The blessing Vir meer inligting, donasies, produkte en kontak besonderhede besoek gerus ons webtuiste by: www.kruiskyk.tv Kruiskyk uitbreidingsfonds Fnb Rek no: 62222338370 Tak kode: 250655 Dankie vir u finansiële ondersteuning