Die Heuwels Fantasties - Elsie
Stream Elsie nou oral: https://distrokid.com/hyperfollow/die... Elsie Elsie Ek mis ons geselsies Was lief vir jou mense Nie geworry oor die geld nie Was die lewe te lank Sê sy vir my In ’n oogwink Is dit dalk als verby Oh Elsie Elsie Ek weet wie’s jy Ek weet wie’s jy Sy’t nooit te veel nie Maar sy kort min As die bome geld kon groei Sou sy dit in sakkie vir die mense bring Sy’t ‘n useless graad Werk agter die bar ‘N boyfriend of twee gelos en Weer op gemaak daarna So die tyd staan stil As sy beweeg Die berge glimlag breed As die skemer die son op eet Elsie Elsie Ek mis ons geselsies Was lief vir jou mense Nie geworry oor die geld nie Was die lewe te lank Sê sy vir my, want In ’n oogwink Is dit dalk als verby Oh Elsie Elsie Ek weet wie’s jy Ek weet wie’s jy Sy weet haar pa is trots En haar ma rus sag Sy help waar sy kan Terwyl sy wag Vir die dag Maar nou sit Elsie en kyk Uit hierdie tronksel van ‘n dorp Sy wonder by haarself Wat het van ons geword? So die tyd staan stil As sy beweeg Die berge glimlag breed As die skemer die son op eet Elsie Elsie Ek mis ons geselsies Was lief vir jou mense Nie geworry oor die geld nie Was die lewe te lank Sê sy vir my, want In ’n oogwink Is dit dalk als verby Oh Elsie Elsie Ek weet wie’s jy Ek weet wie’s jy Director: Sheldon Yoko DoP: Sheldon Yoko Producer: Carlo Smit Gaffer/B Cam: Matthew Fuller Production/Editing assistant: Dirk Coetsee Editor: Sheldon Yoko

Die Heuwels Fantasties - Leja (official musicvideo)

Die Heuwels Fantasties & Die Piesangskille - Hoe Nou? (Ft. Johan Viljoen)

Jy Maak Sin | Pragtige Afrikaanse Liefdesliedjie 2026

Chris Steyn & Bella - Winter In Die Kaap (Amptelike Musiekvideo)

Die Heuwels Fantasties - Nie Môre Nie Nou (Official Music Video)

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Spoegwolf - 10 Jaar (Official)

Juan Boucher - Want Jy Weet (Amptelike Musiekvideo)

Spoegwolf - Verander (Official)

Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)

Reën & Refentse - Skobbejak (Official Music Video)

Riaan Benadé - Kattebak (Amptelike Musiekvideo)

Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou

Zoé - Insecure Meisies (Amptelike Musiekvideo)

Dronk op Liefde (ft. Early B)

