#ROUTE326 met Francois en Anelma | Annalie en Natasha van Eleos #GEEweek
Soms begin hoop met een persoon wat bereid is om stil te hou, uit te klim en te vra: “Hoe kan ek help?” Op #ROUTE326 het Francois en Anelma gesels met Charlene Jackson, Debbie Scholtz, Ester en Nina van HANNA Charity oor hoe liefde, omgee en ondersteuning mense se lewens kan verander. ✨ Ester en Nina het albei gedeel hoe Debbie hulle in moeilike tye gehelp het om weer op hul voete te kom en die regte pad terug te vind. Vandag staan hulle langs haar en help ander gesinne in nood — ’n pragtige voorbeeld van hoe ondersteuning weer nuwe hoop kan skep. 🤝💛 Nina help met die aflewering van kospakkies aan families in nood, terwyl Ester haar emosionele getuienis gedeel het oor die dag toe Debbie verby haar skuilplek gery het en aangebied het om haar te help. Die foto’s wys nie net waar Ester eens gewoon het nie, maar ook die vreugde toe sy ’n nuwe handsak ontvang het en die oomblik toe Debbie en haar span gehelp het om vir haar ’n huis te bou. 🏡✨ Een van die mees emosionele oomblikke was toe Ester op die stuk hout gelê het wat Ester se deur sou word — omdat Ester nog nooit voorheen haar eie deur gehad het nie. 💔🚪 Francois en Anelma het ook gefokus daarop om fondse in te samel vir R300 kospakkies om 1200 gesinne te ondersteun. 🍞💚 📲 As jy ‘n GROOTverskil wil maak Whatsapp die woord ‘GEE’ na 0606433877 en volg die maklike stappe. #gaanGROOT #jouGROOTstefm #GEEweek #GROOTverskil #Omgee

#ROUTE326 met Francois en Anelma | Roeléne Botes

Jou Mense My Mense: Nakita

No Celebrity Has ZERO Filter Like Emily Blunt _ and It’s HILARIOUS!

What happend on our trip to Paternoster - South Africa

Denice Westerberg, från arg tonåring till förbundsordförande

40-year-old mum TOOK A CHANCE and WON The Voice | Unforgettable Journey

#ROUTE326 met Francois en Anelma | Talitha Oosthuizen

Tienerma se WAARSKUWING vir almal

God, I Don’t Know What To Do | Steven Furtick

Inside the Boks - Episode 2

Instrumental Worship Guitar: 3 Hour Calming and Peaceful Worship Music for Peaceful, Relaxing,Prayer

#ROUTE326 met Francois en Anelma | Annalie en Natasha van Eleos #GEEweek

The French Do Not Care About Work

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

#ONTBYT met Doepie en Nina | Dr Gerhard Vosloo

Powerful Prayer for Healing, Protection & Blessings for Your Home & Family

Elon Musk, die Afrikaner?

Barbra Streisand: Die Mutter aller Pop-Diven | Doku HD Reupload | ARTE

Celebrity Kids Who Said Things They Definitely Shouldn’t 😳

