10 Seisoen van ouderdom
Die seisoene van die lewe / The seasons of life Die seisoen van ouderdom / The season of old age Belangrike uitdagings om oor te besin oor die ouderdom Important challenges to consider about old age Ons moet die werklikheid van tyd en sterflikheid in die gesig staar / We need to face the reality of time and mortality Psalm 90:12 Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag bekom! (AFR53) Psalm 90:12 So teach us to number our days that we may get a heart of wisdom. (ESV) Ons moet ons fisiese en verstandelike agteruitgang verwerk / We must deal with our physical and mental decline 2 Korintiërs 4:16 DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. (AFR53) 2 Corinthians 4:16 So we do not lose heart. Though our outer self is wasting away, our inner self is being renewed day by day. (ESV) Ons moet alleenheid en isolasie verwerk / We need to deal with loneliness and isolation Jesaja 46:4 en tot die ouderdom toe is Ék dieselfde, ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra; Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem, en Ék sal dra en red. (AFR53) Isaiah 46:4 even to your old age I am he, and to gray hairs I will carry you. I have made, and I will bear; I will carry and will save. (ESV) Ons moet verwyte en onvervulde drome verwerk / We need to deal with regrets and unfulfilled dreams Psalm 90:10 Die dae van ons jare—daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou gaan dit verby, en ons vlieg daarheen. (AFR53) Psalm 90:10 The years of our life are seventy, or even by reason of strength eighty; yet their span is but toil and trouble; they are soon gone, and we fly away. (ESV) Ons moet die uitdaging om relevant te bly verwerk / We must deal with the challenge of staying relevant ** Leer nuwe tegnologie aan, vra vrae, bly in konneksie met die wêreld om jou. ** Ons moet weer 'n doel vir die lewe vind / We need to find purpose for life again ** Herfokus op iets waarvoor jy nou tyd het, herontdek jou passie, maak ’n verskil in mense se lewe. Bou ’n nuwe identiteit, een wat nie gekoppel is aan wat jy gedoen het nie, maar wie jy is ** Ons moet die verandering van rolle in die familie verwerk / Deal with the changing of roles in the family. Job 12:12 By die grysaards is wysheid, en in lengte van dae is verstand. (AFR53) Job 12:12 Wisdom is with the aged, and understanding in length of days. (ESV) Ons moet die aanpassing by aftrede en verminderde finansies verwerk / Dealing with the adjustment to retirement and reduced finances. Hebreërs 13:5 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. (AFR53) Hebrews 13:5 Keep your life free from love of money, and be content with what you have, for he has said, “I will never leave you nor forsake you.” (ESV) In die seisoen van ouderdom Onthou God se roeping plan en doel met jou lewe gaan nooit verby nie. As jy jou lewe vroeg al daaraan vasmaak, sal jy nooit rigtingloos of doelloos wees nie. / God's calling, plan, and purpose for your life never passes away. If you commit your life to it early on, you will never be directionless or aimless. Romeine 11:29 Want die genadegawes en die roeping van God is onberoulik. (AFR53) Romans 11:29 For the gifts and the calling of God are irrevocable (ESV)

Kom in Posisie 3 Bo Op

Manipulasie 1

RESPEKTEER HEILIGE GEES SE AGENDA DEEL 2 - Ps. Cornelis van Heyningen

1 Verstaan die seisoene in die lewe

Best Christian Worship Songs 2026 ✝️ Nonstop Christian Praise & Worship Music | Feel God's Presence

Moenie opgee nie

ALWAYS BE SILENT IN 8 SITUATIONS - Myles Munroe Motivational Speech

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

ISRAËL SPECIAL – Jezus in het Oude Testament – Afl 35

Willie Saunderson - Getuienis

Ons lewens is net te vol... Ons kort spasie!

5 God se krag in my lewe

Ons GEDAGTES en die Bybel. (Eng.YouTube: "Our thoughts and the Bible.")

Ik was altijd atheïst. Ik was 8 minuten dood en wat Jezus me liet zien, deed me huilen.

Manipulasie 2

19-SLEUTELS VAN VERANTWOORDELIKHEID - Andries Enslin, 14 Oktober 2018

Doping met die Heilige Gees 1

Tyd om te Vrees - Hugo Weich, 29 Junie 2025

The FORGOTTEN Prophecies Of Hildegard Von Bingen

