5 God se krag in my lewe

Ek en God / God and I GOD SE KRAG IN MY LEWE / GOD'S POWER IN MY LIFE Die bewys van God se krag / The evidence of God's power Ons sien God se krag in die natuur / We see God's power in nature Jeremia 32:17 Ag, Here HERE, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie. (AFR53) Jeremiah 32:17 ‘Ah, Lord GOD! It is you who have made the heavens and the earth by your great power and by your outstretched arm! Nothing is too hard for you. (ESV) Psalm 19:2 Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. (AFR53) Ons sien God se krag gedemonstreer in Jesus en Sy volgelinge / We see God's power demonstrated in Jesus and His followers Lukas 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. (AFR53) GOD SE KRAG IN MY LEWE / GOD'S POWER IN MY LIFE Efesiërs 1:19-20 en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte 20wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, (AFR53) 1. Krag om te begin / Power to start Philippians 2:13 for it is God who works in you, both to will and to work for his good pleasure. (ESV) 2. Krag om aan te hou / Power to keep going Jesaja 40:28-31 Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ’n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie. 29Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. 30Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; 31maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. (AFR53) 3. Krag om klaar te maak / Power to finish Philippians 1:6 And I am sure of this, that he who began a good work in you will bring it to completion at the day of Jesus Christ. (ESV) HOE OM GOD SE KRAG DEEL VAN JOU LEWE TE MAAK HOW TO MAKE GOD'S POWER PART OF YOUR LIFE 1. Bely jou gebrek aan krag / Confess your lack of power 2 Korintiërs 12:9-10 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. 10Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk. (AFR53) 2. Lewe deur geloof / Live by Faith Mark 9:23 And Jesus said to him, “If you can’! All things are possible for one who believes.” (ESV) 3. Doen in geloof (Dit is prakties) / Doing in Faith (This is Practical) Galasiërs 5:6 Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk. (AFR53) 4. Onthou dit is Sy krag en Sy genade / Remember it is His power and His grace Ephesians 3:20 Now to him who is able to do far more abundantly than all that we ask or think, according to the power at work within us, (ESV)