Dr. Servaas Rossouw oor Siener van Rensburg

Dr. Servaas Rossouw oor Siener van Rensburg vertel oor sy besoek en herinneringe van oom Niklaas van Rensburg bekend as Siener Dr. Servaas Hofmeyr Rossouw was van 1920 tot vroeg in die vyftigerjare agtereenvolgens leraar van die NG gemeentes De Nieuwe Kerk, Senekal, Albertinia, Swellendam en Maitland. https://af.wikipedia.org/wiki/Servaas...