GOLERY , MAAGPYN , MET DIE HELM GEBORE NOEM MAAR OP DAAR WAS BOERERATE VIR ELKE KWAAL

Van spoke tot ingroei toonnaels daar was 'n raad voor gewees. As iemand dood gegaan het moes die lyk op 'n sekere manie behandel en gedra gewees het. As 'n swartkat ieweskielik by jou huis opgedaag het is daar groot moeilikheid oppad en vele ander dinge . . .. sjoe kry somer kouer rillings hier waar ek sit . . . of staan ek nou jis man wat gaan aan . . . . .