26 Mei 2026 | Vox Weervoorspelling

🌫️ Mistige begin langs die weskus en suidweskus, dele van die Wes-Kaap, Laeveld, platorand en KZN, met misreën moontlik langs die Weskus, die binneland van die Oos-Kaap en noordelike Limpopo. 🌤️ Andersins meestal mooiweer, koel tot warm en droog oor SA. #VoxWeather